
Kultuur Algemene Inligting - Hoërskool Wesvalia
Kultuur in Wesvalia is ‘n lewenslange passie, ‘n alledaagse avontuur, ‘n stil verslawing en ‘n bron van oneindige vreugde! Die kultuuraktiwiteite wat aangebied word is ‘n uitdaging vir ‘n ieder en elk en ons trek van skaakspelers tot jou geharde rugbyspelers.
Wesvalia VLR verkiesing 2022/2023 - Hoërskool Wesvalia
Wesvalia VLR verkiesing 2022/2023. Volgens leierskapskonsultant Gielie Hoffmann gaan leierskap in die eerste plek oor dienslewering. Dit vereis n sekere ingesteldheid. n Leier gaan ook uit en doen dinge, eerder as om bloot daaroor te praat, sodat idees in aksies oorgaan. Stem Hier
Veeplaas - Hoërskool Wesvalia
Veeplaas Wesvalia spog met miniatuurperdjies wat deur die landbou-leerders bestuur word. Wesvalia is die eerste skool in die land wat met so ‘n stoet spog. Ons spog ook met ‘n paar Chinchilla Konyne. Die diere sal praktiese ervaring aan die landbou leerders verskaf.
You searched for 2024 - Hoërskool Wesvalia
Ons Hoof Die nuwe skoolhoof van Hoërskool Wesvalia, op die ouderdom van 46 jaar, bring ‘n rykdom van ervaring en ‘n hart vol passie na ons gemeenskap. Groot geword in Pretoria en het sy hoër onderwys graad in Bloemfontein voltooi, Sy lewe word gekenmerk deur ‘n diep liefde vir kinders, sy familie, insluitend sy pitboele […]
- 某些结果已被删除