
Tuis - Solidariteit Helpende Hand
Solidariteit Helpende Hand wil deur maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling die selfontwikkeling van die mens in sy gemeenskap, en die ontwikkeling van die gemeenskap as geheel, bevorder.
Meer oor ons - Solidariteit Helpende Hand
Solidariteit Helpende Hand wil maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling in gemeenskappe bevorder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme en -projekte, opleiding, netwerkvorming en hulpbron ontginning.
Wil om te help - Solidariteit Helpende Hand
2025年3月11日 · Solidariteit Helpende Hand se visie is om volhoubare welstand vir die Afrikaner-gemeenskap te verseker. Dit wil ons met finansiële, sosio-emosionele, geestelike, fisiese en kulturele opheffing bewerkstellig.
Projekte - Solidariteit Helpende Hand
Solidariteit Helpende Hand se nasionale Skooltassie-projek sit sedert 2007 ’n tassie, met die nodige skryfbehoeftes, in ’n behoeftige graadeentjie se hand. So verseker ons ʼn gelyke wegspringkans vir al ons kinders.
Die krag van opleiding - Solidariteit Helpende Hand
Ons Studietrust, ‘n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand, is ‘n platform wat in 2009 gestig is om behoeftige Afrikaanse studente te help deur middel van rentevrye studielenings. Hierdie model bied ‘n volhoubare benadering tot onderwys, waar elke student wat ons ondersteun die geleentheid kry om met ‘n rentevrye studielening te studeer.
Helpende Hand Studietrust steek R61 miljoen-mylpaal verby
Die Helpende Hand Studietrust het ‘n rekordbedrag van R61 miljoen toegeken om 1 170 studente se studiedrome vir die 2025 akademiese jaar te verwesenlik. Helpende Hand het sedert die ontstaan van sy Studietrust in 2009 reeds meer as 7 000 studente met finansiële hulp bygestaan.
Beroepe - Solidariteit Helpende Hand
Lees hier meer oor Solidariteit Helpende Hand se missie, visie, en strategie. Wat ons bied. Werknemersvoordele: Markverwante salarisse en omvattende voordele, insluitend mediese fondse en aftreeplanne, 22 dae vakansieverlof, betaalde studieverlof, vol-betaalde kraamverlof, gesinsverantwoordelikheidverlof en menslikheidsverlof.
Gemeenskapsontwikkeling - Solidariteit Helpende Hand
Solidariteit Helpende Hand se strategie sluit die vestiging van selfstandige ankergemeenskappe in, waar gemeenskapslede se welstand deur fisiese, sosio-emosionele, kulturele en geestelike ondersteuning bevorder sal word sodat hulle vry, veilig en voorspoedig kan leef.
Die wil om te help - Solidariteit Helpende Hand
In samewerking met Solidariteit Helpende Hand se streeksorganiseerders en vrywilligertakke mobiliseer die Maatskaplikewerkdienste-afdeling hulpbronne in gemeenskappe en fokus dienslewering op die volgende kwesbare groepe: kinders, bejaardes, persone met gestremdhede en gesinne in nood.
Vankrisistothoop - Solidariteit Helpende Hand
Hierdie span word beskou as agente van verandering wat hulle Godgegewe talente en gawes gebruik om gemeenskappe met doelgerigte maatskaplike ontwikkeling te ontgin. In samewerking met Helpende Hand se streeksorganiseerders en vrywilligertakke mobiliseer die Maatskaplikewerkdienste-afdeling hulpbronne in gemeenskappe.