Jannie du Toit, die geliefde en bekroonde sanger-liedjieskrywer, val ongetwyfeld in die laasgenoemde kategorie. Jannie, wat sy eerste professionele verhoogoptrede in 1971 gehad het en in 1979 bekendheid verwerf het, sê oor sy bydrae tot Afrikaanse musiek: “Ek sal wil hê dat mense my moet onthou as iemand wat elkeen van die liedjies met ...
了解详细信息:Jannie du Toit, die geliefde en bekroonde sanger-liedjieskrywer, val ongetwyfeld in die laasgenoemde kategorie. Jannie, wat sy eerste professionele verhoogoptrede in 1971 gehad het en in 1979 bekendheid verwerf het, sê oor sy bydrae tot Afrikaanse musiek: “Ek sal wil hê dat mense my moet onthou as iemand wat elkeen van die liedjies met ...
www.rooirose.co.za/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-m…Een van die legendes van Afrikaanse musiek het pas haar uittrede na ’n loopbaan van net meer as 45 jaar aangekondig. Laurika Rauch het byna onmiddellik onsterflike roem verwerf toe sy Koos du Plessis se komposisie “Kinders van die wind” as temaliedjie vir die televisiereeks Phoenix en Kie gesing het en sedertdien het sy een van die ware legendes van die Afrikaanse musiekbedryf geword.
afrikanergeskiedenis.co.za/laurika-rauch-kondig-uit…Die Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer en musikant Mark Haze is bekend vir sy vokale reikwydte, uitstekende kitaarvaardighede en lewendige optredes. Kenmerkend van Mark is sy kombinasie van hoë-energie Rock ‘n Roll, rustige Old-school Soul, gemeng met rou emosionele Blues … gewaarborg om gehore te laat saamsing op hul voete! ...
www.roekeloos.co.za/musiek/mark-haze-masters-o…Marie Tredoux (95) se liedjies vol stemming en met die warmte van ’n Sandveldmiddag, is digkuns en van die voorste luisterliedjies in Afrikaans.
www.citizen.co.za/rekord/news-headlines/2025/01/…Dit maak nie net dat jy deel word van die legendariese kunstenaarsfamilie nie, maar gee jou ook die trots om deel te wees van die Afrikaanse erfenis. Die passie vir ons taal en kultuur klop sterk by Crescendo, en dit is hierdie hartklop wat ons inspireer om ’n nalatenskap vir die nageslag in Afrikaans te bou. Lees ook:
www.litnet.co.za/atkv-crescendo-op-50-n-onderhou…Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy ...
Laurika Rauch kondig uittrede aan - Afrikanergeskiedenis
Mark Haze – Masters of Rock – Roekeloos.co.za
Afrikaans 100: Legendariese Weskus-liedjieskrywer gevier
ATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met ’n vorige naaswenner
Stephan Visagie bring hoop aan verlore harte met nuwe enkelsnit
JohnJ reik huldeblyk aan die boer uit - Afrikaanse Musieknuus
Dokkie oor Laurika Rauch lig ook sluier op onvertelde stories
Ampie sing bekende The Calling-liedjie op Friday Live
Sangeres Winnie Khumalo sterf - Maroela Media