N LOCAL film wat die storie vertel van ’n student se rebelse optrede tydens die 1985 anti-apartheidsopstand op die Kaapse Vlakte, wys op Donderdag 20 Februarie om 19:50 by die Kunstekaap-teater. In ...
Ten spyte van ’n intense soektog, wat selfs een van sy gewilde staproetes naby die Swadini-oord ingesluit het, kon daar geen spoor van Machiel ‘Gielie’ du Toit (37) gekry word nie.
“Cees was ‘n inspirasie vir baie. ‘n Voorbeeld van toegewydheid en hardwerkendheid. Hy het die waardigheid van alle mense ondersteun. Sy vriendelikheid en harde stem het hom altyd vooruit geloop. ‘n ...