Elbie Venter, Hoërskool Driehoek se onderhoofmeisie en Duxleerling van 2024, spog met onderskeidings in al sewe haar vakke. Dié slimkop se slim kop staan nou meganiese ingenieurswese toe. Hiervoor het ...
SEWE shotguns is nou deel van die onwettige vuurwapens wat in misdadigers se hande is. Dit volg na vier gewapende mans Maandag in die vroeë oggendure sewe sekuriteitswagte beroof het. Volgens lt.kol ...
Nog 'n jaar, nog 'n belegging in kunsmatige intelligensie (KI). Dit was beslis die geval vir 2024, maar sal dieselfde momentum vir 2025 voortduur aangesien baie organisasies die ROI daarvan begin ...