Du Plessis en Wandisile Simelane kan straks in die beginspan as senterpaar gekies word. Met Suleiman Hartzenberg (gebreekte duim) ook op die krukkelys, sal hy deur die Engelsman Ben Loader vervang ...
Ons kon dit ook nie blus nie.” Inwoners is nie net ongelukkig oor die brandblussers nie, maar ook omdat baie van die woonstelle se gebreekte stowe buite staan en geysers al vir meer as ‘n jaar ...
Regter Lever het bevind dat Rankali, by wie Piet Els se gebreekte diamantring gevind is, geweet het dis gesteel. Hy het by sy broer van die rooftog gehoor. Qhautse, wat een van die vier aanvallers was ...
Hy het twee hartstilstande beleef en is die volgende dag in die hospitaal oorlede. Sy vrou, Hettie, het gebreekte ribbes en beserings aan haar gesig gehad. “Nes in die Pretorius-aanval was hierdie ...
Wat ‘n naweek wegbreek see-toe moes wees, het in die oggendure op 10 Januarie vir ‘n familie van Potchefstroom in ‘n tragedie verander. Een jong mamma veg nou vir haar lewe na ‘n botsing ...
Van der Walt, met skrape en beserings oraloor haar lyf, is steeds in die hospitaal en is erg getraumatiseer. Sy dra onder meer 'n nekstut weens 'n gebreekte nekwerwel. Wessels het met 'n geswelde ...
Henriette Lamprecht – Wat ’n normale bevalling moes wees, het na bewering vir ’n jong ma ’n gebreekte pelvis, gebreekte heup en reusebloedverlies besorg. Die 19-jarige vrou beweer sy is tydens die ...