Die harde werk van ons leerlinge, ondersteun deur toegewyde onderwysers, het vrugte afgewerp en sorg vir ‘n besonderse afsluiting van ‘n uitdagende, maar suksesvolle akademiese jaar.
Blake Linder verwelkom Hoërskool Nelspruit se top 2024-matrikulant, Sebastian van Heerden, by die nuutste uitgawe van In die stoel, om oor sy sukses van verlede jaar te gesels. Sebastian het ...
Kandidate se uitslae kan moontlik ook weens tegniese redes uitgelaat wees. Kontak asb. jou skool of provinsiale onderwysdepartement indien jou naam nie hier verskyn nie. Hierdie uitslae is voorlopig ...