Hulle bly in aanhouding tot hul volgende hofverskyning. Die twee is in hegtenis geneem vir die moord op Piet Bester (63), ’n oudlanddros en eertydse Vrystaatse en Griekwas-stut, op wie se plaas in die ...
RUGBY: Die Cheetahs het gisteraand sy Curriebeker-kragmeting teen die Griekwas in Kimberley met 22 – 18 gewen. Die rustydtelling was 10 – 6 in die Cheetahs se guns. Die Poemas kom halfvyf vanmiddag ...