Na aanleiding van openbare kommer oor die bekostigbaarheid van elektrisiteit, het die regering ongeveer N$365 miljoen gebruik om elektrisiteitsverbruikers te subsidieer vir die 2024-'25-boekjaar.
Kevin Mileham, LP van die Demokratiese Alliansie (DA) het egter gesê dit is onregverdig. “Jy belas belastingbetalers met verhoogde koste van elektrisiteit, maar jy gaan ’n wins van R10 miljard maak.
is van die drastiese maatreëls wat Maandag deur die Minister van Elektrisiteit en Energie, Dr. Kgosientsho Ramokgopa, genoem is om in te gryp by munisipaliteite se kragskuld. Eskom het in die ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die minister van justisie (Mmamoloko Kubayi, ANC), en die minister van elektrisiteit (Kgosientsho “Sputla” Ramokgopa ANC) het eerste daarteen gepraat. “Die DA, IFP, PA VF Plus & PAC het uitgevaar, dat ...
Die minister van Elektrisiteit en Engergie, dr Kgosientsho Ramokgopa het ook vandeesweek bekendgemaak dat munisipale skuld aan Eskom nou al tot meer as R100 miljard gestyg het.
Hy het by die vergadering van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee in Boksburg aan die Oos-Rand gesê die verskaffing van elektrisiteit moet herbedink word ten einde opwekkingskoste te verlaag.
“Ons moedig skole en ouers aan om proaktief op te tree, boeliegedrag te herken en toepaslike stappe te neem om dit stop te sit. Dit is ook belangrik dat ouers en onderwysers bewus is van die gevare ...
Onwettige kragdiefstal is besig om handuit te ruk nadat ʼn self opgerigte mini-substasie verlede Maandag in Boksburg ontdek is. Dit word gebruik vir die verspreiding van gesteelde elektrisiteit. So ʼn ...
Schimmel skep ’n donker, emosionele verhaal waarin die kompleksiteit van menslike verhoudings en die gevare van vertroue in die mense rondom jou ondersoek word. Haar skryfwerk is boeiend. Sy het ...
MOSSEL BAY NEWS - Die Mosselbaai-munisipaliteit het verlede week 'n verklaring oor sy likiditeitstekort van R90 miljoen uitgereik. Die ACDP het sy kommer oor dié tekort uitgespreek. Mossel Bay ...
Nietemin was ses van die pale gister omstreeks 15:00 reeds vervang, hoewel 40% van die betrokke plase aan die noordekant steeds sonder elektrisiteit was. Dié kragtoevoer sou na vewagting gister ...