Indien iemand kritiek lewer oor my foto ... ek met die mense wat ek afgeneem het en vind dinge uit wat ek nooit besef gebeur het nie. My foto’s is wit en swart, maar die lewe is nie.” ...
Keuses wat ek gemaak het omdat ek hoop in die lewe verloor het. Ek het daardie escape gekry by dwelms. Ek was gevoelloos en ongelooflik selfsugtig. Ek het net eenvoudig oor niemand omgegee nie.” ...
Dit het gekom nadat die leier van die Red Berets gedreig het om vir Kunene by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) aan te kla. Dit het gevolg nadat Kunene vroeër gesê het dat onwettige ...