Frankie is impulsief, onvoorspelbaar en die persoon wie jy om verskoning moet vra aan ’n tafel vol uitgelese mense. . .
Geniet die luisterboek vir Maart! 'Die skuiling' deur die topverkoper-skrywer Helena Hugo is die luisterboek vir Maart. Hierdie luisterbederf is tweede in die Berdine-drieluik.
Tienie du Plessis mag maar vandag op wolke loop. Met sy lyf tot op die uiterste gedryf en trane wat vlak sit, vertel ...