Magriet woon al vir die laaste 35 jaar in Randfontein. Sy besit ook haar eie kunsskool, Cum Laude Kunsskool. Die kunsskool sowel as haar ateljee waar sy haar passie uitleef is geleë in Klein ...