Pieter Raath, Bela-Bela, skryf: Om die Onteieningswet in perspektief te stel, kan die volgende drie scenario’s uitgelig word.
’N VIDEO waarin ’n werknemer van McDonald’s in Kenilworth buite Kaapstad, deur ’n klant aangerand word, maak opslae op sosiale media. Die voorval het Maandag 17 Maart plaasgevind.
Aan die einde van 2024 het musikant Ard Matthews en sy meisie, die aktrise Tanya van Graan, smoorverlief by die Jacaranda ...
Nou, amper ‘n dekade later, het die Benoni besigheidsman en inwoner van Ravenswood, Boksburg, sy passie vir ritmiese rympies ingespan om lewe te gee aan sy kletsrym (rap) persoonlikheid ...
Rein Talia Bergh, die tweede pienkvoet van Mej. Suid-Afrika, Melinda Bam, en haar man, Adriaan Bergh, is op 22 November 2024 ...