GOSPELMUSIEK is vir hom meer as net note en ritme; dit is die draer van die Evangelie en die goeie nuus van God se liefde.